Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

ANGELS ON HORSEBACK: SKOP, SKIET EN BLONDER

April 8 @ 20:00 pm - 21:00 pm

R100
angels-on-horseback

Kabaret

Met Alicia McCormick, Jonathan Tait en geselskap Regie en vervaardiger: Fiona du Plooy Musiek: Jonathan Tait

Kaapstad se gunsteling-countrykabaret is terug en nog net so rof en onbeskof soos altyd. Country kry ’n heel nuwe baadjie in hierdie waaghalsige, wulpse en heerlike kabaret. Skreeusnaakse oorspronklike liedjies gee country ’n makeover, ’n bloedneus en ’n gatskop. Dit beloof om jou huis aan jou terug te besorg, jou hart heel te maak en moontlik jou tong in sy, uhm – jou kies te sit.

Engels en Afrikaans | Geen o/16 | T | R100 | 60 min. | Die Parlement

8 April 20:00 | 10 April 20:00 | 12 April 14:00 | 13 April 17:00 | 14 April 17:00 | 15 April 11:00

Klik hier om jou kuurtjie te koop

Details

Date:
April 8
Time:
20:00 pm - 21:00 pm
Cost:
R100
Event Category:

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?