Vertonings

Loading Events

« All Events

Agter toe deure deur Perdita van Dijk du Bois Radiodrama

March 29 @ 16:00 pm - 17:00 pm

Met Elma Potgieter, Richard van der Westhuizen, Ilsé Klink en Rina Nienaber Regie: Mari Snyman

Engela is raadop omdat haar man, Willem, al sy tyd agter ’n geslote deur deurbring. Sy is aanvanklik onwillig om hom daaroor aan te vat, maar met aanmoediging en raad van ’n lewensafrigter, en ook van haar geliefde tante, skraap sy uiteindelik die moed bymekaar. Wat sy uitvind, verander haar en haar man se verhouding vir altyd. Radiodrama: 2017

Gratis | 60 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nel-museum

29 Maart 16:00

Details

Date:
March 29
Time:
16:00 pm - 17:00 pm
Event Category:

Venue

C.P Nel museum
Oudtshoorn, Western Cape South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?