Events

Loading Events
Find Events

Genre

Venues

Herstel

Events for April 10, 2017

Day Navigation

All Day
R295

Zipline

April 8 - April 15
Cango Caves Estate, Oudtshoorn, South Africa
zipline

Die Cango Caves Estate se splinternuwe zipline is die perfekte aktiwiteit vir adrenalienverslaafdes. Die zipline bestaan uit twee dele en is in totaal 680 m lank. Begin by die Kango-grotte en eindig by die pragtige Cango Caves Estate. Afrikaans en Engels • Geen o/7 | R295 | 30 min. | Cango Caves Estate Daagliks tussen 09:00 en 16:00 Klik hier

Find out more »
Ongoing

Annetté Dannhauser Art

April 8 @ 8:00 am - April 15 @ 18:00 pm
Annette Dannhauser_672x336

Ontsnap saam met my na ’n droomwêreld in my skilderye vol kleur en simboliek. Bou jou eie brûe na jou drome en sien die mooi in die lewe raak. Deo Volente Gebou B | Baron van Reedestraat Daagliks 08:00 ­– 18:00 | 083 308 8558

Find out more »

René Scribante Galery met Tersia Hoffman en Ester Zonnestein

April 8 @ 8:00 am - April 15 @ 18:00 pm
KKNK-2017-Beleef-Dit-web-sliders-672x336-Kunskwartier-Rene-Scribante

Dié galery is die tuiste van drie plaaslike kunstenaars wie se werk hier te sien is, bestaande uit verskeie werke in olie, akriel, pastel en waterverf. René Scribante Galery, Baron van Reedestraat Daagliks 08:00 –  18:00 | 083 627 6757

Find out more »

RIVIERBUURT

April 8 @ 9:00 am - April 15 @ 23:00 pm
Rivierbuurt, Oudtshoorn , South Africa
rivierbuurt

Beleef vermaak vir die hele gesin in die Rivierbuurt. Kuns- en kosstalletjies is volop, in Liplekker kan heerlik deli-produkte en wyn geproe word en daar is genoeg kroeë en rusplek om van die Oudtshoorn-hitte te ontsnap. Die feesrestaurant by Hap-en-Tap bedien smulkos en die musiekaanbod bied iets vir elke smaak.   Musiekverhoë in die Rivierbuurt Sien uit na ’n groter

Find out more »
R20

DIEP

April 8 @ 9:00 am - April 15 @ 18:00 pm
diep

Uitkampteater Met Daan Mathot en Jan-Joost Alberts Regie en teks: Daan Mathot Produksiehuis: volDaan ’n Kort, nieverbale teaterproduksie wat smokkel met jou kop. Wees versigtig vir goed wat van bo na onder val. ’n Man in ’n diep gat sukkel met sy omgewing. Die omgewing is knorrig en werk op sy senuwees. Hoe sal hy ontsnap? Diep is ’n optiese

Find out more »
R20

WENTEL

April 8 @ 9:00 am - April 15 @ 18:00 pm
wentel

Uitkampteater Met Sonja Volmer en Dagmar Geerlings Konsep en ontwikkeling: Sonja Volmer Wentel is ’n reis wat jou onmiddellike omgewing letterlik omkeer en jou die wêreld uit ’n nuwe perspektief laat sien. Kom loop op boomtakke met behulp van ’n eenvoudige stuk gereedskap in hierdie unieke en onthutsende ervaring, wat jy nog nooit beleef het nie. Wentel het die eerste

Find out more »
R390

Swartberg Eco- en ErfenisErvaring

April 8 @ 9:00 am - April 15 @ 12:30 pm
Wilgewandel Vakansieplaas, Oudtshoorn , South Africa
kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-kke-swartberg-eco

Aangebied deur: Wilgewandel Vakansieplaas Begin jou feesdag met ’n unieke Swartberg-ervaring. ’n Geregistreerde gids neem jou op ’n natuurhistoriese en geologiese ontdekkingsreis op die Klein Karoo se mees unieke natuurikoon en Unesco-wêrelderfenisterrein, die Swartbergpas. Begin met ’n heerlike Klein Karoo-ontbyt by Wilgewandel Vakansieplaas, waar kinders wat nie wil saamtoer nie by ’n kinderoppasser kan bly teen ’n koste van R50.

Find out more »
R390

Swartberg Eco- en ErfenisErvaring

April 8 @ 9:00 am - April 15 @ 12:30 pm
Wilgewandel Vakansieplaas, Oudtshoorn , South Africa
kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-kke-swartberg-eco

Aangebied deur: Wilgewandel Vakansieplaas Begin jou feesdag met ’n unieke Swartberg-ervaring. ’n Geregistreerde gids neem jou op ’n natuurhistoriese en geologiese ontdekkingsreis op die Klein Karoo se mees unieke natuurikoon en Unesco-wêrelderfenisterrein, die Swartbergpas. Begin met ’n heerlike Klein Karoo-ontbyt by Wilgewandel Vakansieplaas, waar kinders wat nie wil saamtoer nie by ’n kinderoppasser kan bly teen ’n koste van R50.

Find out more »

Annie’s Art bied aan – Wees stil

April 8 @ 9:00 am - April 15 @ 20:00 pm
Annies Art 672x336

Kom sit op die stoep van jou grootword huis. Ek verf huise en kerke wat verskillende stories vertel. Soek jou verhaal en onthou hoe rustig en mooi die wêreld kleintyd was – van ouma se broodbakdae en kaskarbou tot modderkoekies maak in ma se tuin. Wees stil en onthou. Queen’s Hotel Konferensiesaal | Baron van Reedestraat Daagliks 09:00 ­– 20:00

Find out more »

Bottega Kunsgalery

April 8 @ 9:00 am - April 15 @ 19:00 pm
Bottega 672x336

’n Keur van kunswerke deur professionele kunstenaars. Gaskunstenaars: Hannetjie de Clercq (skilderye) en Hennie Meyer (keramiek). Bottega Kunsgalery en Ramers, Queens-gebou Daagliks 09:00 – 19:00 | 044 272 6330  

Find out more »

Charmaine Haines Contemporary Ceramics

April 8 @ 9:00 am - April 15 @ 18:00 pm
Charmaine Haines 672x336

Working within the realm of figurative clay, Haines uses both abstract and stylised symbols and motives to embellish her sculptural and utility forms. Fish and birds have always been part of my iconography. Together with my portraits, they've become autobiographical design elements that repeat themselves throughout my work. This is further evident in my most recent series that incorporates fish

Find out more »

Crouse Kunsgalery

April 8 @ 9:00 am - April 15 @ 20:00 pm
Crouse Kuns 672x336

Skilderye van ons land se bekendste kunstenaars. Ons bied ook ’n herverkoopdiens en doen waardasies. Queen Zebra, Baron van Reedestraat 5 Daagliks 09:00 – 20:00 | 082 920 2232 | www.artdealers.co.za

Find out more »

Kotze Kuns

April 8 @ 9:00 am - April 15 @ 21:00 pm
Kotze Kuns 672x336

Die Kotze Kunsgalery, wat reeds van 1967 bestaan, is ’n dinamiese galery en welbekende naam in die kunswêreld. Die bemarking van die vier professionele Kotze-kunstenaars se werk is in 2005 uitgebrei tot ’n galery wat sowat 40 Suid-Afrikaanse professionale kunstenaars se werk landwyd met sukses bemark. Die Kotze Kunsgalery spesialiseer ook in die koop en verkoop van Suid-Afrikaanse ou meesters

Find out more »

Lisl Barry and Richard Henley: Seeing the Wood and the Trees

April 8 @ 9:00 am - April 15 @ 17:00 pm
Lisl Barry 672x336

A literal and figurative visual exploration. Lisl, a Karoo-based fine artist, expresses her wonder of the natural, juxtaposed with her disquiet about society’s impact on the environment.  She explores the theme through her oil paintings and drawings. Richard, from the forest of Knysna, designs and crafts unique, contemporary furniture with artistic flair and masterly workmanship. His material of choice is,

Find out more »

Mia Brand Kuns

April 8 @ 9:00 am - April 15 @ 18:00 pm
Mia Brand 672x336

Die werk op die uitstalling bestaan hoofsaaklik uit olieskilderye van landskappe wat uitgebeeld word met ’n growwe tekstuur, en kleurvolle abstrakte landskap- en seetonele. Deo Volente Gebou E, Baron van Reedestraat Daagliks 09:00 –  18:00 | 083 696 1515 | www.miabrand.co.za

Find out more »

Natanya Kuns

April 8 @ 9:00 am - April 15 @ 20:00 pm
Natanya Kuns 672x336

Gretha Helberg, ’n veelsydige Weskuskunstenaar, stal van haar gevoelvolle skilderye en foto’s uit, asook unieke polimeer-etse. Kom ontmoet haar en haar kunstenaarma en kyk hoe hulle skilder. Mangelos Side Walk Cafe, Baron van Reedestraat Daagliks 09:00 – 20:00 | 082 414 1499 

Find out more »

Sandra Pelser

April 8 @ 9:00 am - April 15 @ 19:00 pm
Sandra Pelser 672x336

Sandra Pelser is bekend vir haar oorspronklike olieverfskildery van vrouefigure. Oorspronklike werk, afdrukke en aandenkings is beskikbaar. Deo Volente Gebou C, Baron van Reedestraat Daagliks 09:00 – 19:00 | 082 687 4459 | www.sandrapelserart.co.za

Find out more »

Classic Arts

April 8 @ 9:00 am - April 15 @ 21:00 pm
KKNK-2017-Beleef-Dit-web-sliders-672x336-Kunskwartier-Classic-Arts

We are a dynamic company that travels South Africa doing shows and exhibitions. We have various artists that work with various themes and textures. Bernhard’s Taphuis Building C, Baron van Reede Street Daily 09:00 – 21:00 | 082 447 3108  

Find out more »

CINDERSHOELER

April 8 @ 9:30 am - April 15 @ 15:00 pm
Kindervermaak---Uitkampteater_Cindershoeler

Physical theatre With Jurgen McEwan, Caleb Peter and Kurt Jonas Director: Chenal Kock Once upon a time in a small village a little girl went hunting, not knowing what to expect, when her journey started to magically unfold. The journey begins and ends like every story, but do the different shoes waiting on her journey bring a twist to her adventure?

Find out more »

IN DIE WOUD

April 8 @ 9:30 am - June 13 @ 15:00 pm
Kindervermaak---Uitkampteater_In-die-Woud-(1)

Nieverbale teater Met Jurgen McEwan, Caleb Peter en Kurt Jonas Regie: Chenal Kock Dié uitsonderlike ervaring neem jong gehore op ’n nieverbale reis deur die natuur. Kom saam op hierdie ontdekkingstog, waar natuurlike klanke in die storie verweef word om ’n droomwêreld te skep. Gesin R20 | 20 min. | Arbeidsgenot Daagliks van 09:30 tot 15:00

Find out more »

KATTEKWAAD

April 8 @ 9:30 am - April 15 @ 15:00 pm
Kindervermaak---Uitkampteater_Kattekwaad-2

Kinderteater Met Chanmari Erasmus, Nelien Smith en Schoemé Grobler Teks, regie en ontwerp: PuppeTrix Musiek: Angelo Mockie Hoofnuus vandag: Sylvester, die Karoo se rondloperleeu, is in die spervuur. By die hof heers daar ’n gespanne atmosfeer. Die beroemde rondloperleeu en sy handlanger getuig van onvergeetlike avonture, maar wat sê die hof? Is Sylvester skuldig of onskuldig? Kom loer in en besluit self.

Find out more »

NÓG MEER KATTEKWAAD

April 8 @ 9:30 am - April 15 @ 15:00 pm
Kindervermaak---Uitkampteater_Kattekwaad-1

Kinderteater Met Chanmari Erasmus, Nelien Smith en Schoemé Grobler Teks, regie en ontwerp: PuppeTrix Musiek: Angelo Mockie Sylvester se grootste vyand is weer op sy spoor. Is die kattekwaad werklik verby of gaan ’n nuwe avontuur begin? Afrikaans • Gesin R20 | 20 min. | Arbeidsgenot Daagliks van 09:30 tot 15:00

Find out more »
R100

CRAFTY KIDS

April 8 @ 10:00 am - April 15 @ 15:00 pm
Crafty Kids, Oudtshoorn , South Africa
crafty-kids

Met Elana-Marié Snyman en Amanda le Roux By Crafty Kids raak kinders speel-speel kreatief en maak speelgoed, versierings en geskenke wat na elke klas huis toe geneem kan word. Heerlike aktiwiteite word aangebied om kinders besig te hou. Nuwe tegnieke kan met enige van die sewe projekte aangeleer word. Daar word met ’n wye verskeidenheid kunsmateriale gewerk soos klei, verf,

Find out more »
R100

Weird and Wonderful Wine Pairing

April 8 @ 10:00 am - April 14 @ 16:00 pm
Cango Caves Estate, Oudtshoorn, South Africa
weird-and-wonderful-wine-pairing

Aangebied deur: Cango Caves Estate Cango Caves Estate en Painted Wolf Wines span saam om ’n unieke ervaring tydens die KKNK aan te bied. Proe vyf verskillende wyne met vyf heerlike happies. Moenie gewone happies verwag nie, hierdie kombinasies is ’n groot verrassing en weird and wonderful. Painted Wolf Wines is baie betrokke by die bewaring van die Afrika-wildehonde. Kom

Find out more »
R390

Swartberg Eco- en ErfenisErvaring

April 9 @ 9:00 am - April 15 @ 12:30 pm
Wilgewandel Vakansieplaas, Oudtshoorn , South Africa
kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-kke-swartberg-eco

Aangebied deur: Wilgewandel Vakansieplaas Begin jou feesdag met ’n unieke Swartberg-ervaring. ’n Geregistreerde gids neem jou op ’n natuurhistoriese en geologiese ontdekkingsreis op die Klein Karoo se mees unieke natuurikoon en Unesco-wêrelderfenisterrein, die Swartbergpas. Begin met ’n heerlike Klein Karoo-ontbyt by Wilgewandel Vakansieplaas, waar kinders wat nie wil saamtoer nie by ’n kinderoppasser kan bly teen ’n koste van R50.

Find out more »

ADAM TAS – PATATAS EN PYPTABAK

April 9 @ 14:00 pm - April 10 @ 15:10 pm
adam-tas

Kontemporêre Musiek Met Adam Tas en Lourens Delport Musiek: Johan Dekker Vervaardiger: Adam Tas Adam Tas se nuwe album, wat in Oktober 2016 die lig gesien het, is oudergewoonte hartroerend en gevul met nostalgie. Met musiek van dié nuwe album en van die ou gunstelingtreffers saamgeweef, beloof hierdie om ’n heerlike ervaring vir sy aanhangers te wees. Afrikaans | Gesin

Find out more »
R120

JAK DE PRIESTER – 15 JAAR MET KLAVIER EN KITAAR

April 9 @ 23:00 pm - April 10 @ 0:30 am
jak-de-priester

DEBUUT Kontemporêre Musiek Met Jak de Priester, Heinrich Pelser en Altus Muller Musiek en vervaardiger: Jak de Priester In 2017 is dit 15 jaar nadat Jak de Priester sy debuut met Sally Williams Nougat gemaak het. Sedertdien het hy agt albums, ’n DVD, ’n kinderalbum en twee boeke uitgereik, verskeie temamusiek vir televisie geskryf en gesing en is die aanbieder

Find out more »
8:30 am
R80

Historiese Wandeltoer

April 10 @ 8:30 am - 11:00 am
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-kke-histories-wandeltoer

Aangebied deur: Vriende van die C.P. Nel-museum Sien ’n keur van Oudtshoorn se historiese geboue op ’n ontspanne wandeltog en kry ’n interessante oorsig van die dorp se argitektoniese erfenis, asook die area se Khoisan-erfenis. Maklike staproete. Kopbedekking noodsaaklik. Afrikaans en Engels • Gesin | R80 | 150 min. | Vanaf St. Jude’s Anglikaanse-kerk 10 April 08:30 | 11 April

Find out more »
9:00 am
R120

BEURTKRAG

April 10 @ 9:00 am - 10:00 am
Hoërskoolsaal, Oudtshoorn,
beurtkrag

Drama Met Ivan Botha en Donnalee Roberts Vervaardiger: Artist Warehouse CC Stel en beligtingsontwerp: Juanita Ferreira Kostuums: Anel du Toit (Hollywood Costumes) Wanneer Jasper en Fransie vir die eerste keer saam intrek, tref beurtkrag hulle. Wat veronderstel was om die perfekte onthou-dag te wees ontaard in ’n aand waarin hulle verhouding se rou bagasie oopgekrap en uitgepak word. Hulle word

Find out more »
R110

DIE REUK VAN APPELS

April 10 @ 9:00 am - 10:20 am
die-reuk-van-appels-plakkaat4

DEBUUT Drama Met Gideon Lombard Regie: Lara Bye Teks: Verwerking van Mark Behr se gelyknamige roman Verwerking: Johann Smith Beligtingsontwerp: Kosie Smit Klankontwerp: Gideon Lombard en Rudi Sadler Produksiehuis: Theatrerocket Productions Die lewe is snaaks, mooi, kosbaar, onverstaanbaar en vreeslik. Dit is die somer van 1973. Apartheid floreer, Eddie Barlow se krieketspan is besig om die Engelse op Nuweland op te dons, die Amerikaners

Find out more »
R100

KALAHARI SWAAN

April 10 @ 9:00 am - 9:50 am
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa
kalahari-swaan

Drama Met Gershwin Mias, Kaylin Coetzee, Dustin Beck en Nina Callaghan Teks, regie en ontwerp: Jason Jacobs Beligtingsontwerp: Bamanye Yeko Produksiehuis: KleiSand Teater Kalahari swaan is geïnspireer deur Tsjaikowski se Swanemeer en volg die prins se stryd om vryheid. ’n Jong mynwerker droom oor ’n beter lewe vir hom, sy ouma en sy gestremde suster. Die maan van sowel lig

Find out more »
R125

LIEWER

April 10 @ 9:00 am - 10:30 am
Laerskool Van Reedesaal, Oudtshoorn, South Africa
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-liewer

DEBUUT Drama ’n Ko-produksie van Kunste Onbeperk en die US Woordfees. Ondersteun deur die L.W. Hiemstra Trust. Met Anna-Mart van der Merwe, Brendon Daniels, Wilhelm van der Walt en Tarryn Wyngaard Regie en ontwerp: Jaco Bouwer Teks: Tertius Kapp Musiek en klankbaan: Pierre-Henri Wicomb Produksie- en verhoogbestuurder Zeldi du Plessis ’n Lewende disseksie van vier karakters wat dit verdien. Die Hertzog-pryswenner Tertius

Find out more »
R140

SO RY MISS DAISY

April 10 @ 9:00 am - 10:10 am
SANW-ouditorium, Oudtshoorn , South Africa
so-ry-miss-daisy

Drama Ondersteun deur AK21 Met Sandra Prinsloo, John Kani en Jacques Bessenger Regie: Christiaan Olwagen Teks: Alfred Uhry Oorspronklike werk: Driving Miss Daisy Vertaler en vervaardiger: Saartjie Botha Musiek: Charl-Johan Lingenfelder Verhoogbestuurder: Jeanne Steenkamp Die bejaarde Daisy is aanvanklik onwillig wanneer haar seun vir Hoke, ’n chauffeur, aanstel om met haar rond te ry nadat sy haar motor afskryf. Hoke

Find out more »
R125

MONSIEUR IBRAHIM EN DIE BLOMME VAN DIE KORAN

April 10 @ 9:00 am - 10:20 am
Gimsaal, Oudtshoorn, South Africa
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-monsieur-ibrahim

DEBUUT Drama ’n Ko-produksie van Kunste Onbeperk en die Suidoosterfees. Ondersteun deur die Franse Instituut in Suid-Afrika (IFAS). Met Dawid Minnaar Regie en ontwerp: Philip Rademeyer Produksie- en verhoogbestuurder: Ameera Conrad Teks: Éric-Emmanuel Schmitt Vertaling: Naomi Morgan Oorspronklike titel: Monsieur Ibrahim et les Fleurs du Coran Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran speel af in ’n Joodse kwartier

Find out more »
R70

DIE ONWAARSKYNLIKE VERHAAL VAN MIKO

April 10 @ 9:00 am - 9:40 am
die-onwaarskynlike-verhaal-van-miko-4_slider-1

Met Elisha Zeeman, Marelize Viljoen en Mandri Sutherland Teks: Elisha Zeeman Regie en stelontwerp: Andrico Goosen Musiekregie: Talíta Beyl Miko, ’n kind wat sonder ’n regterpinkie gebore is, verdwyn spoorloos uit Moegoeberg se hospitaal, oomblikke na sy geboorte. Die verhaal volg sy lewe nadat hy in Mevrou Molle, die armste dame in Sesde Laan, se potplant gevind word. Nege jaar

Find out more »
R390

Swartberg Eco- en ErfenisErvaring

April 10 @ 9:00 am - April 15 @ 12:30 pm
Wilgewandel Vakansieplaas, Oudtshoorn , South Africa
kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-kke-swartberg-eco

Aangebied deur: Wilgewandel Vakansieplaas Begin jou feesdag met ’n unieke Swartberg-ervaring. ’n Geregistreerde gids neem jou op ’n natuurhistoriese en geologiese ontdekkingsreis op die Klein Karoo se mees unieke natuurikoon en Unesco-wêrelderfenisterrein, die Swartbergpas. Begin met ’n heerlike Klein Karoo-ontbyt by Wilgewandel Vakansieplaas, waar kinders wat nie wil saamtoer nie by ’n kinderoppasser kan bly teen ’n koste van R50.

Find out more »

FEAR THE AVARICE

April 10 @ 9:00 am - 17:00 pm
Prince Vintcent Gebou, Oudtshoorn, South Africa
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-james-reed-gould-mould

Medium: Gemeng

Find out more »

BROEIGROND: FERTILE GROUND FOR GOLDEN REGRETS

April 10 @ 9:00 am - 17:00 pm
Prince Vintcent Gebou, Oudtshoorn, South Africa
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-broeigrond

  Artist: Ronél de Jager Medium: Painting / Installation / Multimedia This body of work stems from a series of paintings done in 2015, inspired by a road trip taken through South Africa, which was not only a physical journey but one of deep contemplation. The series Broeigrond engages with notions of contemplative spaces within the changing South African landscape

Find out more »

ARE WE WINNING THE FIGHT AGAINST CORRUPTION IN SOUTH AFRICA?

April 10 @ 9:00 am - 10:00 am
KKNK-2017-Beleef-Dit-web-sliders-672x336-Waldimar-Pelser

With Jan-Jan Joubert (Sunday Times) and adv Paul Hoffmann (Institute of Accountability in South Africa) Presented by Waldimar Pelser Are we failing – or does the daily fight against corruption by ordinary South Africans give him hope for the future? The leader of the Democratic Alliance and South Africa’s opposition answers questions regarding the state of South Africa’s democratic institutions

Find out more »
10:00 am
R130

KAROO MOOSE

April 10 @ 10:00 am - 10:50 am
Johnny Bisschoff-saal, Oudtshoorn, South Africa
karoo-moose

Drama Originally developed with support from Absa and Aardklop With Zoleka Helesi, Mdu Kweyama, Bongile Mantsai, Thami Mbongo, Mfundo Tshazibane and Chuma Sopotela Text and director: Lara Foot Choreography: Mdu Kweyama Music: Bongile Mantsai Producer: Baxter Theatre Since its world premiere in 2007, Lara Foot’s Karoo Moose at last finds its way to the Klein Karoo, having scooped 15 major

Find out more »

ADAM TAS – PATATAS EN PYPTABAK

April 10 @ 10:00 am - April 11 @ 11:10 am
adam-tas

Kontemporêre Musiek Met Adam Tas en Lourens Delport Musiek: Johan Dekker Vervaardiger: Adam Tas Adam Tas se nuwe album, wat in Oktober 2016 die lig gesien het, is oudergewoonte hartroerend en gevul met nostalgie. Met musiek van dié nuwe album en van die ou gunstelingtreffers saamgeweef, beloof hierdie om ’n heerlike ervaring vir sy aanhangers te wees. Afrikaans | Gesin

Find out more »
R140

BEAUTIFUL BEAUTIFUL HYMNS

April 10 @ 10:00 am - 11:30 am
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa
beautiful-hymns

Kontemporêre Musiek Met Rocco de Villiers, Piperjames, Pieter van den Berg en Lizelle le Roux Teks en musiek: Rocco de Villiers Vervaardiger: Rocco Rocco Music Rocco de Villiers se reis na net die mooiste musiek het hom by verskeie plekke laat vertoef. Hy probeer met al sy musiek, en veral die nuwe versameling van geestelike musiek, die seer en lelik

Find out more »

Olifant Ontbyt

April 10 @ 10:00 am - 11:00 am
Buffelsdrift Game Lodge, Oudtshoorn, South Africa
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-kke-olifant-ontbyt

Aangebied deur: Buffelsdrift Game Lodge Kom geniet ’n wonderlike ervaring en vars Karoo-ontbyt saam met die grootvoete Malaika, Bulelo en Jabari. Word meegevoer deur die aangrypende verhaal van drie wees-Afrika-olifante wat ’n gelukkige tuiste by Buffelsdrift Game Lodge gevind het. Persoonlike interaksie met die olifante en hope fotogeleenthede is deel van die ervaring. Afrikaans • OB | R295 | 60

Find out more »
10:30 am

KWÊLA-GESPREKKE

April 10 @ 10:30 am - 11:30 am
Absa Kuierkamer, Oudtshoorn, South Africa
hannes-van-wyk

Met o.a. Deon Meyer, David Kramer, Edwin van Wyk, Danie Niehaus en Tim Theron Aangebied deur Hannes van Wyk Hannes gesels met die bekende skrywer Deon Meyer oor sy loopbaan en wat dit verg om suksesvol te wees. Meyer se rolprent Jagveld word bespreek en van die akteurs sluit by die gesprek aan. Kramer kuier ook op die bank om

Find out more »
11:00 am
R100

PAY BACK THE CURRY

April 10 @ 11:00 am - 12:10 pm
pay-back-the-curry

Comedy With Daniel Richards Script: Mike van Graan Director: Rob van Vuuren Producer: Siv Ngesi After eight sold-out shows at its National Arts Festival premiere in July 2015, this production has toured the country and comes to the KKNK for its final performances before the creative team works on an entirely new edition. It has played to audience and critical

Find out more »
R70

Die Prinses en die ertjie

April 10 @ 11:00 am - 11:40 am
die-prinses-en-die-ertjie_slider

Met Marguerite du Bois, Emile Tredoux, Elanza Swart, Isak van Zyl en Lara Hattingh Teks en regie: Schalk van der Merwe Musiek: Stephan Bezuidenhout Almal is uitgenooi na die kaskenades van die jaloerse koningin Drestia, wat enigiets sal doen om haar seun, prins Max, te beskerm. Soms doen sy net té veel. Wanneer ’n natgereënde prinses Flavia by die paleisdeur

Find out more »

Skrywers op pad

April 10 @ 11:00 am - 12:00 pm
ATKV-Boeke-oase, Oudtshoorn, South Africa
daniel-hugo_slider

Boekgesprek Met Erns Grundling (Elders) en Dana Snyman (Op pad) saam met Daniel Hugo (gespreksleier) Die een skrywer het internasionaal gereis, die ander verkies reise in sy eie land. Die een kyk na die groter prentjie van die mens se soeke na betekenis, die ander skep klein onthou-oomblikke wanneer sy pad met dié van onbekendes kruis. Die een soek perspektief

Find out more »
11:30 am
R110

IN DIE OMTES VAN DIE HART

April 10 @ 11:30 am - 12:30 pm
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa
in-die-omtes-van-my-hard-jana-cilliers1_01

’n US Woordfees-produksie Met Jana Cilliers Regie, samestelling en verwerking: Juanita Swanepoel Vervaardiger: US Woordfees ’n Samestelling uit die verhale, vertellings en poësie van Petra Müller, ’n skrywer wat met soveel oorgawe haar herkoms en geborgenheid in eie bodem met ons deel. Met haar poëtiese inslag het sy die vermoë om aan die eenvoudigste verhaal onverwagse nuanses te verleen. Madeleine

Find out more »
12:00 pm

KLARA MAAS SE HART IS GEBREEK

April 10 @ 12:00 pm - 13:05 pm
Griesselsaal, Oudtshoorn , South Africa
klara-maas-se-hart-is-gebreek

DEBUUT Komedie Met Wessel Pretorius en David Viviers Ontwerp: Wessel Pretorius Vervaardiger: Wessel Pretorius Twee reisende spelers, ’n verteller en handlanger (afgewater uit die Commedia dell’arte-kader), skets drie verhale: die biografie van ’n traan, ’n liefdesdriehoek tussen matador, mantel en bul en ’n legendariese nag van passie. Wessel Pretorius en David Viviers keer terug na die KKNK met Klara Maas

Find out more »

VISUELE KUNSGESPREKKE

April 10 @ 12:00 pm - 12:45 pm
Prince Vintcent Gebou, Oudtshoorn, South Africa
paul-bayliss-events

Aangebied deur dr. Paul Bayliss ’n Paneel van gaste en sprekers sluit daagliks by dr. Paul Bayliss, visuele kunskurator van die KKNK, aan om verskeie onderwerpe oor die visuele kunste op ’n interessante en insiggewende wyse te bespreek. Die gehoor is welkom om aan die gesprekke deel te neem. Afrikaans en Engels Gratis | 45 min. | Prince Vintcent-gebou 8

Find out more »

Ragel deur Fanie Viljoen

April 10 @ 12:00 pm - 12:50 pm

Hoorbeeld Met Cobus Venter, Karen Wessels, Isadora Verwey en Jacques Botes Luan Loots hou daarvan om ander mense se weggooigoed by pandjieswinkels te koop. Hy beplan om alles te verkoop wanneer hy aftree, om vir hom en sy vrou te sorg vir hulle oudag. Dan kom hy op iets af wat hy dalk liewers op die winkelrak moes gelos het,

Find out more »
12:30 pm

MOEDERTAAL

April 10 @ 12:30 pm - 13:30 pm
moedertaal

DEBUUT Drama Met Sandra Prinsloo Teks, regie en vervaardiger: Nico Scheepers Na die ongelooflike sukses van Die Naaimasjien en Oskar en die Pienk Tannie keer Sandra Prinsloo terug in haar nuwe eenpersoonsvertoning, Moedertaal, ’n beeldskone verhaal van deernis, liefde en Afrikaans, uit die pen van Nico Scheepers. Scheepers is in 2017 met twee KykNET Fiëstas vir Rooivalk bekroon. Afrikaans • Geen o/12 T | R125 | 65 min.

Find out more »
13:00 pm
R125

GEHEIME TAAL

April 10 @ 13:00 pm - 14:15 pm
Laerskool Van Reedesaal, Oudtshoorn, South Africa
geheime-taal

DEBUUT Drama Met Lizz Meiring Regie: Lizz Meiring Vervaardiger: Artist Warehouse CC Freda is ’n oujongnooi-bloemiste van 50-plus met ’n klein besigheid. ’n Muwwerige klein perseel waar tyd stilgestaan het. Dit sien mens ook in haar keuse van blomme en haar rangskikkingstyl. Sy verkies om slegs bestellings via die internet en foon te hanteer. Nie juis ’n mense-mens nie. Inderwaarheid

Find out more »
R120

OOMS

April 10 @ 13:00 pm - 13:10 pm
Hoërskoolsaal, Oudtshoorn,
ooms

Komedie Met Tobie Cronjé en Gerben Kamper Regie en teks: Chris Vorster Verhoogbestuurder: Esté Strydom Produksiehuis: GZ Productions Tobie Cronjé en Gerben Kamper is twee knorrige ooms wat tot hul spyt saam in ’n ouetehuis beland. Maar hierdie is nie ’n gewone ouetehuis nie, dis eerder ’n tipe verbeteringskool vir skatryk oues wat lastig geword het, of uit ander instansies

Find out more »
14:00 pm
R100

IN WAG VAN

April 10 @ 14:00 pm - 14:50 pm
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa
in-wag-van

Drama Met Gantane Kusch, Courtney Smith, Gershwin Mias en Vathiswa Nodliyaya Teks, regie en ontwerp: Jason Jacobs Beligtingsontwerp: Bamanye Yeko Produksiehuis: KleiSand Teater in samewerking met Theatre Arts Admin Collective ’n Vrou se seun sterf op onverklaarbare wyse en sy word vervreem van die res van die dorpenaars. Sy rou oor haar seun en omdat sy haar vertroue in haar

Find out more »
R100

O MY GOEIE VOLK

April 10 @ 14:00 pm - 15:15 pm
o-my-goeie-volk

DEBUUT Komedie Met Esther von Waltsleben Regie: Marion Holm Teks en vervaardiger: Esther von Waltsleben Verhoogbestuurder: Jan-Hendrik Opperman O my goeie volk is ’n solo-sketskomedie wat tong in die kies die spot dryf met ’n reeks kleurvolle Afrikaanse karakters. Daar is onder andere Ivonnie, die Jeunesse-konsultant van Mpumalanga wat in verkleinwoordjies praat; Michellé, die ma en bestuurder van die 14-jarige

Find out more »
R140

3-IN-EEN MET CASPER, SCHALK EN HANNES

April 10 @ 14:00 pm - 15:10 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa
3-in-1-schalk

Komedie (Stand-up) Met Casper de Vries, Schalk Bezuidenhout en Hannes Brümmer Regie: Casper de Vries Vervaardiger: Erns Grundling Drie Afrikaanse komediante uit drie generasies op een verhoog, in wat beloof om die KKNK se stand-up-hoogtepunt te wees. Casper de Vries is vir drie dekades reeds ’n baanbreker vir Afrikaanse komedie op die verhoog én TV. Die Kanna-wenner Schalk Bezuidenhout is

Find out more »
R120

JAK DE PRIESTER – 15 JAAR MET KLAVIER EN KITAAR

April 10 @ 14:00 pm - 15:30 pm
jak-de-priester

DEBUUT Kontemporêre Musiek Met Jak de Priester, Heinrich Pelser en Altus Muller Musiek en vervaardiger: Jak de Priester In 2017 is dit 15 jaar nadat Jak de Priester sy debuut met Sally Williams Nougat gemaak het. Sedertdien het hy agt albums, ’n DVD, ’n kinderalbum en twee boeke uitgereik, verskeie temamusiek vir televisie geskryf en gesing en is die aanbieder

Find out more »
R70

TECHNOPOP

April 10 @ 14:00 pm - 14:40 pm
ATKV-Neelsie Teater, Oudtshoorn , South Africa
technopop

Poppekas Met Lancea Crafford en Daniel Wolmarans Teks: Lancea Crafford Regie en ontwerp: Elana-Marié Snyman Produksiebestuurder: Helena Erasmus Vervaardiger: Kreasie Die nuutste toep, wat ál jóú drome bewaarheid, is bekend gestel. Maar die kuberkrimineel Tegno Tekkie laat almal neus-in-die-toep agter hom aanloop, tot hy skielik verdwyn en daar algehele chaos losbars. Sal Antie Virus kan help? Moenie hierdie opwindende poppekas,

Find out more »

Nag van die wyses deur Zenobia Kock

April 10 @ 14:00 pm - 15:00 pm

Hoorbeeld Met Juanita Swanepoel, Johann Nel, Pierre Nelson, Kim Heyns, Chris Majiedt, Zenobia Kloppers, Dean Balie en Sizwe Msutu ’n Wanaangepaste oujongnooi (wat sommige simptome van Asperger se sindroom toon) beloer die wêreld van ’n afstand. Dan gebeur iets wat haar buitengewoon laat optree en almal rondom haar verstom. Dis ’n soort Kersverhaal met heelwat kinkels en onthullings. Derde prys

Find out more »

Twee Kaapse digters

April 10 @ 14:00 pm - 15:00 pm
ATKV-Boeke-oase, Oudtshoorn, South Africa
daniel-hugo_slider

Boekgesprek Met Shirmoney Rhode (Nomme 20 Delphi straat) en Gaireyah Fredericks (Kaaps is Hollands) saam met Daniel Hugo (gespreksleier) Twee digters demonstreer hoe doodgewone dinge en die ordinary lewens van “kalit mense” in hul monde performance poetry word – want “Kaaps het sy eie style”. Kom luister na hierdie bekkige mondstukke van hul gemeenskappe. Gratis | 60 min. | ATKV-Boeke-oase

Find out more »
14:30 pm
R130

BUITE LAND

April 10 @ 14:30 pm - 16:00 pm
Johnny Bisschoff-saal, Oudtshoorn, South Africa
Buite Land 2

DEBUUT Drama ’n NATi / Feesteforum-produksie in samewerking met die National Arts Festival Met Elize Cawood, Jacques Bessenger, Kopano Maroga, Ntombi Gasa, Mpume Mthombeni en Kiroshan Naidoo Regie, teks en ontwerp: Neil Coppen Vertaling: Amy Jephta Oorspronklike titel: NewFoundLand Stelontwerp: Vaughn Sadie Kostuumontwerp: Dylan McGarry Beligtingsontwerp: Tina le Roux Produksie- en verhoogbestuurder: Sone Theron Vervaardiger: Kunste Onbeperk Buite Land is

Find out more »
R140

ASEM

April 10 @ 14:30 pm - 16:30 pm
asem-672x336

DEBUUT Drama ’n NATi / Feesteforum-produksie Met Antoinette Kellermann, Tinarie van Wyk Loots, Stian Bam en Edwin van der Walt Regie, ontwerp en vertaling: Marthinus Basson Teks: Reza de Wet Oorspronklike werk: Breathing In Beligtingsontwerp, produksie- en verhoogbestuurder: Chris Pienaar Assistentverhoogbestuurder: Rynhardt van Blerk  Vervaardiger: Kunste Onbeperk Een donker, stormagtige aand gedurende die laaste bitter dae van die Suid-Afrikaanse oorlog, in

Find out more »
15:00 pm
R110

DOP

April 10 @ 15:00 pm - 16:20 pm
Griesselsaal, Oudtshoorn , South Africa
dop

Komedie-drama Ondersteun deur NATi Met André Odendaal en Wilhelm van der Walt Vervaardiger: Kosie Smit Regie: Sylvaine Strike Teks: Retief Scholtz Dop is ’n komedie-drama met die bekroonde akteurs André Odendaal en Wilhelm van der Walt. Frank Venter (Odendaal) is die man op straat. Een van duisende daarbuite wat min mense ooit sal ken en wat nog minder sal onthou. Soos elke

Find out more »
R295

Bossafari Wyn- en TappasToer

April 10 @ 15:00 pm - 18:00 pm
Buffelsdrift Game Lodge, Oudtshoorn, South Africa
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-kke-bossafari

Aangebied deur: Buffelsdrift Game Lodge ’n Wyn-en-tapas-avontuur na drie verskillende uitkykpunte waar gepaste wyn van die omgewing saam met heerlike tapas bedien word. Gaste kan verwag om van die 22 spesies diere op die landgoed te sien. Afrikaans en Engels • Geen o/18 (geen wyn word aan o/18’s bedien nie) R295 | 180 min. | Buffelsdrift Game Lodge | Daagliks

Find out more »
16:00 pm
R125

PIEKNIEK BY MPANDE NEE DINGAAN

April 10 @ 16:00 pm - 17:30 pm
Gimsaal, Oudtshoorn, South Africa
Piekniek-by-Mpande-nee-Dingaan_672x336

Musiekteater ’n NATi / Feesteforum-produksie Met Nicole Holm, Ilana Cilliers, Ludwig Binge, Marlo Minnaar, Karli Heine en Schalk Joubert Regie: Wolf Britz Teksverwerking: Louis Roux Vervaardiger: US Woordfees     In 1988 stik die Afrikaanse establishment in hul koffie oor die omstrede kabaret Piekniek by Dingaan, ’n seminale protesstuk wat die Afrikaanse kunstelandskap ingrypend verander. Heilige koeie is geslag, bloed het

Find out more »

Twaalfde nag deur William Shakespeare

April 10 @ 16:00 pm - 17:15 pm

Hoorbeeld Met Duncan Johnson, Eloise Cupido, Mari Molefe van Heerden, Denver Vraagom, Simon Bruinders, Esmeralda Bihl, Johny Klein en Bradley Olivier Vertaling: Uys Krige in 1964 Die hooftema is tydloos: Romantiese liefde met al die vreugde, humor, pyn en verwarring wat dit kenmerk. Die eerste reël het reeds wêreldwyd beroemd geword met Hertog Orsino wat uitroep: “If music be the

Find out more »
R75

VELSKOEN SHUFFLE – ERFENISWANDELING

April 10 @ 16:00 pm - 17:30 pm
Vanaf Oudtshoorn Toerismekantoor, Oudtshoorn , South Africa
velskoen-shuffle-erfeniswandeling

Aangebied deur: Potskerf Inheemse Kennis en Erfenis Navorsingsentrum ’n Erfenisroete van 2,8 km wat agt erfenispersele insluit en by die Klippie Teater in Voortrekkerweg eindig. Stories wat op die roete vertel word, gee insig in die lewenstrategie wat aangepak is om die groot ekonomiese ineenstorting van die volstruisveerbedryf te oorkom en om dit ’n spreekwoordelike velskoen-gatskop te gee. Al die

Find out more »
16:30 pm
R130

KOÖPERASIE-STORIES

April 10 @ 16:30 pm - 18:00 pm
Hoërskoolsaal, Oudtshoorn,
komedie

Toneel Ondersteun deur die L.W. Hiemstra Trust Met Chris van Niekerk, Marion Holm, De Klerk Oelofse, Carel Nel en Margit Meyer-Rödenbeck Regie: Sandra Prinsloo Teks: Alexa Strachan, na P.G. du Plessis se verhale Verhoogbestuurder: Jeanne Steenkamp Vervaardigers: Margit Meyer-Rödenbeck en Alexa Strachan Stel- en beligtingsontwerp: Juanita Ferreira P.G. se Koöperasie-stories het volksbesit geword toe dit op 27 April 1983 vir

Find out more »
17:00 pm
R125

VOËL INNIE HAND

April 10 @ 17:00 pm - 18:00 pm
Laerskool Van Reedesaal, Oudtshoorn, South Africa
voel-in-die-hand

Klug Met Pierre van Pletzen Teks en regie: Pierre van Pletzen Verhoogbestuurder: Sandra Vaughn Vervaardiger: Pierre van Pletzen Produksies Pierre van Pletzen in sy eerste solo-opvoering. ’n Geoliede ou akteur loop op die verhoog en begin met die openingstoneel van ’n klug wat hy en ander akteurs opvoer. Dinge gaan goed tot hy skielik besef hy is alleen, daar is

Find out more »
R100

MOND VERBY

April 10 @ 17:00 pm - 17:50 pm
mondverby

DEBUUT Kabaret Met Elisha Zeeman Regie en ontwerp: Stefan Benadé Teks en vervaardiger: Elisha Zeeman Haat jy jou werk? Moenie jou bekommer nie. Jy is nie alleen nie. Bitter min mense doen waarvoor hulle werklik lief is. Meeste aardbewoners het verval in ’n eentonige ja-en-amen-roetine van huis toe, werk toe, paycheck, broke. Jy werk jouself poegaai net sodat jou baas

Find out more »
18:00 pm
R110

Giel Swiegers en ander Karoo-Duiwels

April 10 @ 18:00 pm - 19:00 pm
giel-swiegers-en-ander-karoo-duiwels

DEBUUT Vertelling Met Eric Nobbs Vervaardiger: Eric Nobbs Giel Swiegers en ander Karoo-duiwels is ’n samestelling van Karoo-verhale soos vervat in die boek In die mond van die wolf, geskryf deur die bekroonde Paul C. Venter. Venter gebruik Giel Swiegers, aartsbedrieër en tweegatjakkals van die Paal soos gesien op kykNET in Vlug na Egipte en Terug na Egipte, as die

Find out more »
18:30 pm
R100

ATKV-Kampvuur

April 10 @ 18:30 pm - 20:00 pm
ATKV-Kampvuur, Oudtshoorn,
atkv-kampvuur

Aangebied deur: Haidee Muller en Danie Marais Haidee Muller, RSG-aanbieder, en digter, Danie Marais verwelkom elke aand met sonsondergang feesgangers by hul kampvuur. Onder die Karoo-sterre kom storievertellers vanuit al die uithoeke van die land bymekaar om te kuier en verhale van heinde en verre te deel. Die snare word tussendeur getokkel en ’n glasie wyn word geklink. Beleef ’n

Find out more »
R100

Wat ons vir die oumense en die president wil sê

April 10 @ 18:30 pm - 20:00 pm
ATKV-Kampvuur, Oudtshoorn,
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-atkv-kampvuur

Met Shirmoney Rhode, Bibi Slippers en Danie du Toit (Spoegwolf) Danie Marais vra die jong digters Shirmoney Rhode en Bibi Slippers en Danie du Toit, sanger-liriekskrywer van Spoegwolf, waar dit jeuk en wat krap. Kom luister hoe hulle stories vertel van grootword in Elsiesrivier tot Natal en hoe hulle voel oor Instagram, Ingrid Jonker, die Zuptas en Taylor Swift. Du

Find out more »

Aan tafel met Evita Bezuidenhoudt

April 10 @ 18:30 pm - 20:30 pm
KKNK-2017-Beleef-Dit-web-sliders-672x336-KKE-Spesiale-Eetervarings-Evita

Evita Bezuidenhout is met ’n staatsbesoek op Oudtshoorn. Sy onthaal gaste met van haar gesogte disse en unieke gasvryheid en gesels oor dinge wat haar na aan die hart lê. Evita vertel oor die spyskaart: “Vir voorgereg, ’n uie en tapenade tertjie, spesiaal uit die Karoo naby Calitzdorp op my vriendin Hannetjie se plaas. Die perfekte begin vir enige droom-maaltyd

Find out more »
19:00 pm
R140

KAREN ZOID EN DIE GEREFORMEERDE BLUES BAND

April 10 @ 19:00 pm - 20:15 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa
karen-zoid

DEBUUT Kontemporêre Musiek ’n Kunste Onbeperk-produksie, in samewerking met Brainwave Productions. Ondersteun deur Tygervallei Winkelsentrum. Met Karen Zoid en die Gereformeerde Blues Band Musiek: Johannes Kerkorrel, Karen Zoid en die Gereformeerde Blues Band Vervaardiger: Carien Loubser Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band se Eet kreef-album was ’n monumentale album binne die Voëlvry-beweging in die 1980’s. Hierdie is ’n herbesoek

Find out more »
R150

MY MAN SE SKELMPIE SE SKELMPIE SE VROU

April 10 @ 19:00 pm - 21:30 pm
my-man-se-skelmpie-se-skelmpie

DEBUUT Klug Met Top spelers Regie: Frans Swart Teks: Ray Cooney en John Chapman Vertaling Wim Vorster Verwerking Frans Swart Oorspronklike titel: Not Now DarlingVervaardiger: Lefra Produksies Voorheen getiteld: Dalk later, liefie. Nóg ’n skreeusnaakse klug uit die Lefra-stal, die klug-koning van Suid-Afrika. Die skreeusnaakse West End-treffer speel in Bodley se elegante pels-salon af. Gilbert Bodley, ’n flambojante ekstrovert, beplan om ’n pragtige

Find out more »
19:30 pm
R120

AG KOM EK VAL SOMMER MET DIE HOLM IN DIE HUIS

April 10 @ 19:30 pm - 20:40 pm
Hoërskoolsaal, Oudtshoorn,
ag-kom-ek-val-sommer-met-die-holm-in-die-huis

DEBUUT Komedie Met Marion Holm Regie: Chris Vorster Vervaardiger: Handyminds Dit is Marion Holm en Chris Vorster se negende haas wat hulle uit die hoed ruk. . Dit is Holm se 14de solovertoning en hierdie keer praat sy vir ’n slag nie nét bog nie,

Find out more »
R130

DIE KONINGKRYK VAN DIERE

April 10 @ 19:30 pm - 20:50 pm
Johnny Bisschoff-saal, Oudtshoorn, South Africa
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-koninkryk-van-die-diere

DEBUUT Komedie ’n Kunste Onbeperk-produksie Met Dawid Minnaar, Tinarie van Wyk Loots, Stian Bam, Joanie Combrink, Wessel Pretorius en  Ludwig Binge Regie, ontwerp en vertaling: Marthinus Basson Teks: Roland Shimmelpfenning Oorspronklike titel: Das Reich der Tiere Beligtingsontwerp, produksie- en verhoogbestuur: Chris Pienaar Assistentverhoogbestuurder: Izel van der Merwe Dié pittige komedie takel die meedoënlose stryd van menslike oorlewing in die mees

Find out more »
R60

AMPER FAMOUS

April 10 @ 19:30 pm - 20:30 pm
Gimsaal, Oudtshoorn, South Africa
amper-famous

DEBUUT Musiekteater ’n Kunste Onbeperk-produksie. Ondersteun deur NATi. Met o.a. V.I.T.O. Regie en vervaardiger: David Kramer Teks: Vito Heyn Musiek: Vito Heyn en David Kramer Amper famous vertel die storie van ’n jong man van Okiep wat besluit om in sy moedertaal, Namakwa-Afrikaans, te skryf en rap. Hy word deur sy vriende gespot. Hulle weier om hom ernstig op te

Find out more »
20:00 pm
R100

ANGELS ON HORSEBACK: SKOP, SKIET EN BLONDER

April 10 @ 20:00 pm - 21:00 pm
angels-on-horseback

Kabaret Met Alicia McCormick, Jonathan Tait en geselskap Regie en vervaardiger: Fiona du Plooy Musiek: Jonathan Tait Kaapstad se gunsteling-countrykabaret is terug en nog net so rof en onbeskof soos altyd. Country kry ’n heel nuwe baadjie in hierdie waaghalsige, wulpse en heerlike kabaret. Skreeusnaakse oorspronklike liedjies gee country ’n makeover, ’n bloedneus en ’n gatskop. Dit beloof om jou

Find out more »
21:00 pm
R50

LAATNAG

April 10 @ 21:00 pm - 23:00 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-laatnag

Kontemporêre Musiek Sluit jou feesdag met ’n allegaartjie van musiek by Laatnag af. Beleef ’n verskeidenheid van musiekstyle en genres in hierdie lekker kuieratmosfeer. Veeltalig | Geen o/18 | R50 | 120 min. | By Absa Kuierkamer Daagliks 21:00 Klik hier om jou kaartjie te koop

Find out more »
R120

DANIE NIEHAUS EN PIETMAN GELDENHUYS – DIE DING VAN ’N LIEDJIE

April 10 @ 21:00 pm - 22:10 pm
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-atkv-die-ding-van-n-liedjie

DEBUUT Kontemporêre Musiek Met Pietman Geldenhuys en Danie Niehaus Vervaardiger: Pietman Geldenhuys en Danie Niehaus Die ding van ’n liedjie herbesoek die manier waarop folk, country en popmusiek van verskillende eras ons as Suid-Afrikaners se skryfstyl en denkwyses beïnvloed het. Dié musikante wys hul vermoë om te komponeer én hul diverse talent met stemme en verskillende style en genres musiek.

Find out more »
+ Export Events

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?