DAGBOEK VAN ‘N WURM

daboek-van-n-wurm

Dagboek van ’n wurm deur Martyn le Roux

Hoorbeeld

Met Lelia Etsebeth, Kaz McFadden, Paul Lückhoff, Elma Potgieter, David Louw, David James en Jacques Botes

Cassie Viljoen is ’n belowende jong liggaamsbouer wat die sportsoort gebruik om bo haar omstandighede uit te styg. Nie almal in haar familie ondersteun haar nie en sy het ook ’n ewige stryd om die buurt se skollie van haar lyf af weg te hou. Gratis | 75 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nel-museum

8 April 12:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?