Dag van die reuse

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-beiteltjie-dag-van-die-reuse-ansu-visser

Dag van die reuse deur Pieter Pieterse

Hoorbeeld

Met Merlin Balie en Ansu Visser
Vir die radio verwerk deur André Kotze. Dit handel oor ’n ontmoeting tussen ’n 19-jarige Portugese tienerseun wat hom midde-in die burgeroorlog in Mosambiek bevind. Hy is met ’n verlamde voet gebore en kan dus nie in die oorlog veg nie. Dan kom soek ’n wit meisie wat ’n busramp daar naby oorleef het, kos in sy pa se huis in die oorlogsgebied. ’n Onwaarskynlike vriendskap ontstaan.

Gratis | 75 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nel-museum

9 April 16:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?