CH3 MET CHRIS CHAMELEON EN CH2

CH3-met-Chris-Chameleon-en-CH2

DEBUUT Kontemporêre musiek

Met Chris Chameleon (sang, kitaar en baskitaar), Corneille Hutten (kitaar) en Dirkie van Staden (kitaar) Musiek en regie: Chris Chameleon & CH2 Vervaardigers: Chris Chameleon & CH2 Die legendariese en veelsydige Chris Chameleon van Boo-faam deel die verhoog met die virtuose, internasionaal-gerekende Sama-wenners CH2.

Die kombinasie van Chameleon, met sy briljante stemgebruik en hoogs vermaaklike verhoogpersoonlikheid, en die musikale kitaarspelvuurwerke van CH2 met Spaans-Latyns-Afrika-ritmes en lekker Afrikaans, beloof ’n vertoning uit die boonste rakke en van internasionale gehalte.

Afrikaans & Engels • Gesin R165 (R180 by die deur) | 80 min | Die Windpomp Restaurant Teater

3 April 21:00; 4 April 14:30

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?