CANGO CAVES ZIPLINE

Cango-Caves-Zipline--4

Aangebied deur: Cango Caves Estate

Die Cango Caves Estate is die perfekte plek vir adrenalienverslaafdes. Die zipline bestaan uit twee dele en is in totaal 680 m lank. Begin by die Kango-grotte en eindig by die pragtige Cango Caves Estate.

Afrikaans en Engels • Geen o/4 | R295 | 60 min. | Cango Caves Estate

Daagliks vanaf 29 Maart tot 4 April 08:30; 09:30; 10:30; 11:30; 12:30; 13:30; 14:30; 15:30; 16:30

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?