BRAAM VIER

KKNK 2018 - web images 1000x500 Die Beiteltjie 14 Braam Vier

Jy moet jou by kry deur Abraham H. de Vries

Met Johan Botha, Lida Botha, Royston Stoffels, Pieter Cillié, Jarrid Geduld, Keenan Herman en André Samuels Vir die radio verwerk deur: André Kotzé Regie: Eben Cruywagen Geïnspireer deur die Baron von Münchhausensprokie Die bont by raak weg (Uit: Die mooiste Afrikaanse sprokies, vertaal deur Pieter W. Grobbelaar) handel dié verhaal oor ’n boer wat na ’n verlore by gaan soek. Die gegewe is op die eerste vlak ietwat absurd en klugtig, want hoe sal ’n mens in die eerste plek besef dat één by uit ’n hele korf nie meer op jou plaas is nie? Gou raak dit egter duidelik dat die bruin by ’n metafoor is vir iets veel meer as net ’n verlore insek: Dit is ’n soektog na die “syferplekke” van Afrikaans, in die woorde van professor Tony Links. Die boer kom uiteindelik tot die besef dat die by en die rykdom van sy heuning uit die staanspoor nooit verlore wás nie.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?