BOONTOE: ENGELSTEMME GAAN BETOWER

Boontoe-Engelstemme

’n Mengsel van tradisionele en sekulêre liedjies en spirituals wat sorg vir sielsverkwikkende musiek met van die beste stemme in Suid-Afrika. Met die spesiaal-ontwerpte oudiovisuele materiaal en wêreldklasklank en -beligting beloof Boontoe: Engelstemme om voort te bou op die sukses van sy voorloper in 2016, wat vir ’n Kanna benoem is.

DEBUUT Kontemporêre musiek Ondersteun deur Kunste Onbeperk MET Jo Black, Robbie Wessels, André Terblanche, Corlea Botha, Thembeka, Kyle Seconna, die Hoërskool Oudtshoorn se Ad Astra-koor en orkes, Melissa van der Spuy, Tim Rankin, Henry Steele en Schalk van der Merwe REGIE EN TEKS Hennie van Greunen MUSIEKREGIE Melissa van der Spuy VERWERKINGS Melissa van der Spuy en Pedro Kruger SAMESTELLING Hennie van Greunen, Melissa van der Spuy en Pedro Kruger OUDIOVISUELE ONTWERP Nico Scheepers VERHOOGBESTUURDER Jaco Notnagel VERVAARDIGERS Pedro Kruger vir Wordsmith’s Theatre Factory en Kunste Onbeperk

Afrikaans | Gesin | Ingesluit by Kuierbuurt-kaartjie | 90 min. Huisgenoot-verhoog | 1 April 19:30

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?