MY BOETIE IS ‘N DANSER

My-boetie-is-n-danser-1000x500

Met Ashwin May en Meyrick Tree Teks: Thembela Madliki en geselskap Regie: Thembela Madliki

My boetie is ’n danser is eksperimentele fisiese teater en verken die verhouding tussen twee broers wat die wêreld baie verskillend ervaar. Die seuns skep ’n wêreld waar hulle, ondanks hul vermoëns, in harmonie saam kan leef en as gelykes behandel word. My boetie is ’n danser vertel hoe elkeen se verbeelding as ’n wapen teen vrees gebruik kan word en die storie ontvou deur ’n reeks gebeure wat ons meer insig in hul omstandighede bied.

Hier is die credits – het nou ook aangevra om te laat weet oor taal en rede vir die 16+ age restriction.

So excited oor die show.

Engels •  Geen o/16

R20 | 15 min. | Voor die Absa Burgersentrum 

Daagliks 10:00 tot 12:00 en 15:00 tot 19:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?