BOEREKOS MET ‘N TWIST – KOSDEMOSTRASIE DEUR ANNELIEN PIENAAR

Boerekos_Bladomslag

Met Annelien Pienaar In “Boerekos met ’n twist” herontmoet jy jou ma, ouma en oumagrootjie se voedsame, vertroostende huiskos, maar met ’n kwyllekker kinkel. Elkeen van dié 140 familieresepte vir enigiets van soppe, souse, groente-, vleis- en nageregte tot gebak en spenstreffers is deeglik getoets en sit die “resep-met-’n-les”-konsep voort wat Annelien Pienaar se gelyknamige blog en Facebookblad so ’n ongekende sosialemediasukses maak.

Afrikaans • Gesin Gratis | 60 min. | Netwerk24 Feeskafee

30 Maart 15:30

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?