Boekgesprekke met Daniel Hugo

kknk-2017-beleef-dit-web-images-600x500-gesprekke-daniel-hugo

Aangebied deur Daniel Hugo

Daniel Hugo, bekende digter en vertaler, het ’n propvol boekeprogram saamgestel. Feesgangers kan daagliks gesprekke met skrywers oor hul nuutste publikasies in die ATKV-Boekwinkel bywoon. Kom luister na die denkers en hul prosesse.

Afrikaans en Engels | Gesin Gratis | 60 min. | ATKV-Boekwinkel

Daagliks 11:00 en 14:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?