Bekroonde Uitkampteater uitgebrei

Die artikel wat op 5 Maart op Netwerk24 verskyn, vertel lesers meer oor die KKNK 2017 en wat feesgangers kan verwag van die Uitkampteater by die jaar se fees.

 

Vanjaar spog die bekroonde Uitkampteater op die KKNK met ’n groter aanbod.

Uitkampteater is vroeër vanjaar met die Fiëstas se Blou Stoel bekroon en was volgens die Fiësta-paneel verantwoordelik vir “die opwindendste teaterervaring van 2016”.

“Ná die wegholsukses van verlede jaar se eerste Uitkampteater is vanjaar se aanbod groter met meer kunsvorme en genres,” sê Rhodé Snyman, uitvoerende hoof van die KKNK, in ’n verklaring.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?