Behr se ‘Reuk van appels’ op KKNK op die verhoog

Die artikel wat op 23 Maart op Netwerk 24 verskyn, vertel lesers meer oor Mark Behr se debuutproduksie, Die Reuk Van Appels, wat by die KKNK 2017 te sien gaan wees.

Die verhoogwerking van Mark Behr se bekroonde roman Die reuk van appels is grootliks teater van die verbeelding. Dit is een van die debuutproduksies vanjaar op die KKNK.Die regisseur, Lara Bye, sê baie kan met die regte beligting vermag word.

“Die akteur staan onder ’n sekere soort beligting (deur Kosie Smit) wat die bui en omgewing bepaal. Beligting verander ook daardie omgewing. Niks wat ’n mens op die verhoog plaas, kan dit meer werklik maak as wanneer die akteur die prentjie vir ons skep nie. Die beligting lig die stemming uit.”

 

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?