Beautiful Beautiful Hymns

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-beautiful-beautiful-hymns

Kontemporêre Musiek

Met Rocco de Villiers, Piperjames, Pieter van den Berg en Lizelle le Roux Teks en musiek: Rocco de Villiers Vervaardiger: Rocco Rocco Music

Rocco de Villiers se reis na net die mooiste musiek het hom by verskeie plekke laat vertoef. Hy probeer met al sy musiek, en veral die nuwe versameling van geestelike musiek, die seer en lelik van daar buite net so ’n tikkie mooier maak. Dit sluit in JerusalemHeilig, heilig, heiligAmazing GraceBlye versekeringAve MariaGlory, Glory Hallelujah, die mooie Stille nag en immergroen geestelike treffers soos Hoe groot is UWat ’n vriend het ons in Jesus en natuurlik die Onse Vader. Musiek vir die hart en siel in ’n tyd waar die wêreld smag na mooi. Op klavier, orrel, viool en doedelsak speel Rocco en geselskap die bekende ou gesange met ’n nuwe baadjie, maar met die eeue oue betekenis en boodskap.

Afrikaans • Gesin | R140 | 90 min. | Absa Burgersentrum

10 April 10:00

Klik hier om kaartjies te koop.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?