BABBELAGTIG

Babbelagtig-Robert-A-Hamblin-

DEBUUT Komedie

’n NATi / Feesteforum-produksie

Met De Klerk Oelofse, Jemma Kahn, Roberto Pombo, Klara van Wyk, Dean Balie, Thami Baba en David Viviers Teks: Geselskap Regie: Jenine Collocott Ontwerp: Wolf Britz Klankontwerp: Charl-Johan Lingenvelder Verhoogbestuurder: Lize van Rooyen Tegniese verhoogbestuurder: Ryno Keet Produksiehuis: Aapstert Produksies Vervaardigers: Kunste Onbeperk en Contagious Theatre

Babbelagtig is ’n spontane, kontemporêre teaterspektakel soos wat jy nog nooit vantevore beleef nie. Dit slinger volwassenes terug na hul kinderdae en betower gehore, van babbelbek tot babbelkous tot babbelsug, om as’t ware die verbeelding te ontsluit en met ope arms tegemoet te huppel. Is jy Babbelagtig, -e; -er, -ste? Kom deel in die sirkus en narrespel!

Babbelagtig • Gesin | R85 (R100 by die deur) | 60 min. | Absa Burgersentrum
29 Maart 09:00; 30 Maart 09:00; 31 Maart 09:00; 2 April 09:00; 3 April 09:00; 4 April 09:00

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?