Babbelagtig is spontane pret

Babbelagtig-Robert-A-Hamblin-

Babbelagtig is ’n spontane, kontemporêre teaterspektakel soos wat jy nog nooit vantevore beleef het nie. Dit slinger volwassenes terug na hul kinderdae en betower gehore, van babbelbek tot babbelkous tot babbelsug, om as’t ware die verbeelding te ontsluit en met ope arms tegemoet te huppel.

Is jy Babbelagtig, -e; -er, -ste? Kom deel in die sirkus en narrespel!

De Klerk Oelofse, Jemma Kahn, Roberto Pombo, Klara van Wyk, Dean Balie, Thami Baba en David Viviers is in dié komedie te sien wat in die Absa Burgersentrum te sien is. Klik hier vir meer besonderhede.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?