AWÊ KAKTUS

Awe-Kaktus-MiCASA-(1)

DEBUUT Kontemporêre musiek

Ondersteun deur Kunste Onbeperk

Met Mi Casa, Spoegwolf, Mathew Mole, Majozi en Elana Afrika-Bredenkamp (seremoniemeester)

Wat sê jy van ’n paar van Suid-Afrika se grootste musiek acts, ’n piekniek in die Klein Karoo en lekker musiek – saam met al jou pelle? Jy sê Awê, Kaktus. Trek aan jou partytjieskoene en kom skop 2018 se KKNK ’n bietjie anders saam met ons af. Sien jou daar.

Afrikaans en Engels • Gesin Ingesluit by Kuierbuurt-kaartjie | 120 min | Huisgenoot-verhoog

29 Maart 19:30

 

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?