Artist Proof Studio – Invest In the Best

resize-17

Kunstenaars: Onder andere Luzoko Dayile, Lebogang Sithole en Ramarutha Makoba Medium: Drukkuns Kurator: Jeanne-Maré du Bois Galery: Artist Proof Studio

Uitstaande drukkunswerke teen bekostigbare pryse, met ’n verskeidenheid van geraamde en ongeraamde werke. Die Artist Proof Studio is ’n nieregeringsorganisasie wat al 27 jaar bestaan en wat bekend is daarvoor dat hulle kunstenaars ontwikkel wat beleggingspotensiaal bied.

Gratis | 480 min. | Prince Vintcent-gebou

Daagliks 09:00 tot 17:00 (2 en 4 April 10:00 tot 17:00)

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?