Anita mis KKNK vir níks nie

Op 12 April publiseer Netwerk24 ’n berig oor een van die KKNK se grootste fees-aanhangers, Anita Carstens van Centurion, vir wie die fees ’n instelling geword het. Die gaan oor haar ondervindinge oor die jare by die fees.

Terwyl talle feesgangers toesak op Oudtshoorn vir die jaarlikse Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK), het die trek na die dorpie vir Anita Carstens (59) van Centurion, Gauteng, ’n instelling van die fees se begin geword.

“Ek was hier vir die heel eerste fees in 1994, toe Kurt Darren se ‘Meisie meisie’ ’n treffer was. Toe was daar net een verhoog en biertent, en sedert mis ek die KKNK vir niks nie, selfs al is daar ’n familiekrisis, ek kan dit altyd ná die week hier uitsort,” sê Carstens.

Sy en ’n paar van haar vriende het in die beginjare van die fees onderneem om jaarliks byeen te kom en saam die kultuur wat te sien is in te neem.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?