Andriette Norman – Goeie Genade dis ’n Dekade!

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-andriette-norman

DEBUUT Kontemporêre Musiek

Met Andriëtte Norman, Jaconell Mouton, Schalk Joubert en orkes Teks, Musiek en Vervaardigers Andriette Norman en Schalk Joubert Regie Schalk
Joubert Verhoogbestuurder Alice Gerber

Andriëtte se loopbaan van ’n dekade het begin met haar onverwagse sukses op Idols as ’n onbekende nuweling, en uiteindelik platinumverkope as een van Suid-Afrika se suksesvolste vroulike kunstenaars. Dit was ’n tydperk van groei, geluk, hartseer én pyn, ’n ontdekkingsreis van ’n jong meisie tot ’n vrou. Om hierdie inspirerende storie te vertel, span sy met ’n groep musikante saam om die diversiteit van haar loopbaan te vier. Sy en Jaconell Mouton plaas die fokus op vrouwees en Schalk Joubert en sy orkes sorg vir ritme uit die boonste rakke. Met beeldskone klassieke verwerkings tot lekker voetstamptreffers is hierdie iets wat jy nie wil misloop nie.

Afrikaans • OB | R140 | 70 min. | Absa Burgersentrum

15 April 12:00

Klik hier om kaartjies te koop.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?