AMANDA STRYDOM – STADIG OOR DIE KLIPPERS

Amanda-strydom

DEBUUT Kontemporêre musiek

Met Amanda Strydom en Coenraad Rall Regie en teks: Amanda Strydom Musiekregie: Coenraad Rall Vervaardiger: Amanda Strydom

Die liefde, die lewe, die menslike kondisie, die dood. Die blou planeet, die komiese, die patos, die mens in nood. Strydom neem haar gehoor met haar kenmerkende styl deur ’n wye spektrum van emosies. Oor berge en deur dale en stadig oor die klippers.

Afrikaans, Engels, Frans en Nederlands • Geen o/10 R145 (R160 by die deur) | 70 min. | Die Windpomp Restaurant Teater

2 April 10:00; 3 April 14:30; 4 April 10:00; 4 April 21:00

 

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?