Amanda Strydom – so onner deur die maan

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-amanda-strydom-1

DEBUUT Kontemporêre Musiek

Met Amanda Strydom en Coenraad Rall (klavier) Musiekverwerkings: Coenraad Rall Regie, teks en vervaardiger: Amanda Strydom

Strydom, wenner van 2016 se Fiësta vir beste prestasie in ’n musiekgedrewe produksie en 2016 se ATKV-Prestigeprys vir haar bydrae tot Afrikaans, weef in So onner deur die maan haar liedjies saam met stories en poësie. Sy sing minder bekende liedjies van haar albums, stof ’n paar FAK-liedjies af en voeg Piaf by vir ’n skeut nostalgie.

Afrikaans, Frans en Engels • Geen o/5 | R130 | 70 min. | Die Windpomp Restaurant Teater

11 April 10:00 |  12 April 21:00 | 13 April 14:00 | 14 April 14:00

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?