Amadeus

amadeus

Amadeus deur sir Peter Shaffer

Hoorbeeld

Met André Rossouw, Marthinus Basson, Shirley Ellis, Paul Malberbe, Dawid Minnaar, Herman Pretorius, Pieter Bredenkamp en Johan Rademan Vertaling: Nerina Ferreira
Antonio Salieri is die afgetrede hoofkomponis van die keiser Josef II, maar nou sit hy in sy blyplek in Wene en besluit om iets te bely. Hy vertel van sy eerste ontmoeting met ’n ander komponis, Wolfgang Amadeus Mozart. Mozart was ’n wonderkind en van jongs in aanvraag regoor Europa. Salieri, daarenteen, was ’n bra gemiddelde komponis en die tweestryd tussen hom en Mozart is iets wat nou nog by hom spook. Net voor sy finale belydenis speel die werklikheid hier reg voor hom af.

Gratis | 90 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nel-museum

14 April 16:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?