AKWARIUS DEUR MARION ERSKINE

KKNK 2018 - web images 1000x500 Die Beiteltjie 08 Akwarius

Met Anrich Herbst, Anton Dekker, Magda van Biljon, Mari Molefe van Heerden, Duncan Johnson en Su-an Müller-Marais Regie: Bettie Kemp ’n Wrede reeksmoordenaar wat sy vroulike slagoffers nadoods in meerminne omskep, teister Johannesburg en omstreke. Die net om die gevreesde misdadiger trek al nouer, totdat een van die lede van die ondersoekspan ’n skokkende onthulling maak wanneer dit reeds te laat is … Finalis: RSG/Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie 2016

Gratis | 60 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nelmuseum

2 April 14:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?