AGTER TOE DEURE DEUR PERDITA VAN DIJK DU BOIS

KKNK 2018 - web images 1000x500 Die Beiteltjie 26 Agter toe deure

Radiodrama

Met Elma Potgieter, Richard van der Westhuizen, Ilsé Klink en Rina Nienaber Regie: Mari Snyman Engela is raadop omdat haar man, Willem, al sy tyd agter ’n geslote deur deurbring. Sy is aanvanklik onwillig om hom daaroor aan te vat, maar met aanmoediging en raad van ’n lewensafrigter, en ook van haar geliefde tante, skraap sy uiteindelik die moed bymekaar. Wat sy uitvind, verander haar en haar man se verhouding vir altyd. Radiodrama: 2017

Gratis | 60 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nelmuseum

29 Maart 16:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?