AFSNYPUNT

KKNK-2017-web-672x336-Uitkampteater-Afsnypunt-(1)

Drama

Met Britney Singrew, Llewellyn Bond en Samuel Jumat Teks: Samuel Jumat en Llewellyn Bond Regie: Samuel Jumat Tegnies: Royston Dirk

’n Ongehoorsame en astrante jong man, Kyle, word deur sy ouers in ’n klaskamer toegesluit. ’n Verregaande straf, maar hy word geleidelik gewoond aan sy nuwe omgewing. Die vertrek is gevul met ’n klomp poppe. ’n Onbekende vent verskyn op die toneel, met vreemde voorstelle. Kyle weier om toe te gee, maar dan gebeur iets interessant met Kyle en een van die poppe. Wenners van die Eden-dramafees in 2016, aangebied deur die departement van kultuursake, sport en ontspanning van die Wes-Kaapse regering.

Afrikaans | Gesin | R20 | 20 min. | Voor die Absa Burgersentrum

Daagliks tussen 10:00 tot 12:00 en 15:00 tot 19:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?