Adam Tas – Patatas en Pyptabak

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-adam-tas-1

Kontemporêre Musiek

Met Adam Tas en Lourens Delport Musiek: Johan Dekker Vervaardiger: Adam Tas

Adam Tas se nuwe album, wat in Oktober 2016 die lig gesien het, is oudergewoonte hartroerend en gevul met nostalgie. Met musiek van dié nuwe album en van die ou gunstelingtreffers saamgeweef, beloof hierdie om ’n heerlike ervaring vir sy aanhangers te wees.

Afrikaans • Gesin | R130 | 70 min. | Die Windpomp Restaurant Teater

8 April 21:00 | 9 April 14:00 | 10 April 10:00 | 11 April 21:00

Klik hier om kaartjies te koop.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?