Aan tafel met Abraham H. de Vries: ’n 80ste verjaarsdagviering

KKNK-2017-Beleef-Dit-web-sliders-672x336-Eetervarings-Signature-Devine

’n Plek is veel meer as ’n kolletjie op ’n kaart, maar dit kom eers tot volle lewe as die stories van sy mense vertel word. En dit is wat Abraham H. de Vries vir Ladismith in die Klein Karoo gedoen het. Die Winkelplaas van sy jeug het hy omskep in ’n onuitputlike storiewinkel. Kom vier Braam se 80ste verjaardag saam met hom en hang aan die lippe van hierdie smaaklike storieverteller. Vir voorgereg word geroosterde garnale bedien, ’n smullekker beesstert met kapokaartappels en pampoenkoekies is hoofgereg en om mee af te sluit, heerlike roomystiramisu. ’n Kontantkroeg is beskikbaar.

R285 | 120 min. | Signature Divine

12 April | 18:30

Klik hier om kaartjies te koop.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?