5 dinge om te doen op pad KKNK toe

Die artikel wat op 14 Maart op Netwerk 24 verskyn, gee lesers ’n paar idees van aktiwiteite wat hulle kan doen oppad na die Klein Karoo Nasionale Kunstefees 2017.

Moenie net die pad KKNK toe afjaag nie, ry al kuier-kuier op met Roete 62. Slaap oor en ontdek die klein juweeltjies langs die pad. Belinda Jackson sonder vyf dinge uit wat jy gerus op die proef kan stel.

1. Die pad raak hier en daar vervelig as jy net koers vat om vinnig by jou eindbestemming uit te kom. Langs Roete 62 is daar gelukkig vele opwindende buitelugaktiwiteite, soos by Rafting Route 62 by die Robertson Backpackers.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?