30-MINUTE-RESEPTE, WENKE EN WYSHEDE – KOSDEMONSTRASIE DEUR HERMAN LENSING

30

Hierdie boek bou op dié tema met die smullekker kos waarvoor Herman bekend is, en met verskeie dinge wat hy in sy 30 jaar geleer het. Daar is 30- minute-resepte, 30 dinge wat jy van wyn moet weet, en kombuiswenke wat jou lewe sal verander – en ook 30 goeie gewoontes, dinge wat sy ma hom nooit vertel het nie, maniere om gesond te bly en meer.

Afrikaans • Gesin Gratis | 60 min. | Netwerk24 Feeskafee

2 April 12:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?