3-IN-1 MET CASPER, SCHALK EN HANNES

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-3-in-1-1

Komedie (Stand-up)

Met Casper de Vries, Schalk Bezuidenhout en Hannes Brümmer Regie: Casper de Vries Vervaardiger: Erns Grundling

Drie Afrikaanse komediante uit drie generasies op een verhoog, in wat beloof om die KKNK se stand-up-hoogtepunt te wees. Casper de Vries is vir drie dekades reeds ’n baanbreker vir Afrikaanse komedie op die verhoog én TV. Die Kanna-wenner Schalk Bezuidenhout is een van Suid-Afrika se topkomediante en blink ook uit as akteur en TV-aanbieder. Hannes Brümmer is ’n ervare akteur en komediant en is veral bekend vir sy energieke optredes en improvisasie. Feesgangers kan uitsien na klassieke stand-up én histeriese improvisasie met dié drie komediante. Bespreek gou, want hierdie vertoning gaan vinniger uitverkoop as pannekoek by ’n kerkbasaar.

Afrikaans • Geen o/14 | T | R140 | 70 min. | Absa Burgersentrum

8 April 19:00 | 9 April 14:00 | 10 April 14:00

Klik hier om kaartjies te koop.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?