23rd Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK)

Lesers kan op Algoa FM meer uitvind oor al die vermaaklikhede wat by die 23ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees gaan wees. Daar is ook ’n skakel wat vir lesers die KKNK se program beskikbaar maak.

Venue: Oudtshoorn
Event Date: 08 Apr 2017

Die 23ste KKNK word van Saterdag, 8 tot Saterdag, 15 April op Oudtshoorn aangebied. Beleef die kunste in die Klein Karoo met jou gunstelinge in die teaters en op die verhoë en heerlike eet- en drinkgoed. Maak ’n draai in die Rivierbuurt met sy meer as 450 stalletjies, Liplekker – die grootste deli in die Klein Karoo en vele ander doendinge vir die hele gesin. Die volledige feesprogram is beskikbaar by www.kknk.co.za en kaartjies is beskikbaar by Computicket, Shoprite/Checkers en House & Home.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?