KKNK: Hulle soek net (rooster)-koek

Op 8 April berig Netwerk24 oor die die roosterkoek-gier by die KKNK.

Roosterkoek “trend” behoorlik as feeskos op die eerste dag van die 23ste jaarlikse Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) op Oudtshoorn, is op 8 April op Netwerk24 berig. Talle feesgangers stap koek-in-die-hand en die Toekomsrus United Congregational Church se stalletjie-bemanning het al op die eerste dag 150 kg se meel gebruik om die vraag na dié tradisionele lekkerny die hoof te bied

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?