2 skrywers terug in SA vir KKNK

Hierdie artikel, wat 3 April op Netwerk 24 geplaas is, berig oor twee skrywers wat spesiaal die KKNK besoek vir die boekeprogram.

Die KKNK se boekeprogram sluit vanjaar twee Suid-Afrikaanse skrywers in wat in die buiteland woon. Ena Jansen, wat in Nederland woon, en Eben Venter, wat in Australië woon, is aan die woord tydens die fees in Oudtshoorn, sê Daniel Hugo, wat vanjaar vir die tweede keer die KKNK se boekeprogram saamstel.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?