1 2 3 4 5
  • Oktober 30, 2014

    Stalletjie-aansoeke nou oop

    Kom verkoop jou handgemaakte produkte, juweliersware, klere, kuns en smul-lekker kos aan die duisende besoekers by die 21ste Absa KKNK van 3 tot 11 April 2015. Aansoeke vir stalletjies kan vanjaar aanlyn hier gedoen word, maar indien jy via ‘n koerier of die poskantoor verkies, kan jy ook jou aansoek só indien. Die sluitingsdatum vir […]

  • Oktober 13, 2014

    Bespreek verblyf vir 21ste fees

    Verblyfbespreking vir die 21ste Absa KKNK, van 3 tot 11 April 2015, kan vinnig en maklik op een van drie maniere gemaak word. Bespreek hier aanlyn, of stuur ’n e-pos na verblyf@kknk.co.za of bel die verblyfkantoor by 044 203 8600. Daar is verskeie opsies vir slaapplek waaronder kampering, buitekamers, gastehuise, koshuise, privaatkamers, huise en woonstelle. Vra […]

  • Oktober 11, 2014

    Verblyf-pluimpies verseker gehalte verblyf

    Die Absa KKNK se Verblyf-pluimpies, wat vanjaar vir ’n tweede keer gebruik word, verseker gehalte verblyf vir feesgangers by die 21ste fees – wat van 3 tot 11 April 2015 plaasvind. Dié stelsel gradeer verblyf op ’n skaal van 1 tot 3: Drie Pluimpies: Baie gerieflik met ‘n uitstekende standaard en verskeie ekstras. Twee Pluimpies: Gerieflik met […]

  • Oktober 10, 2014

    Kry jou 20 jaar-gedenkboek

    As jy nog nie ’n kopie van die KKNK-gedenkboek, saamgestel deur ervare joernalis en skrywer Ilza Roggeband het nie, kan jy steeds vir jou een bestel. Hierdie hardeband-boek, met die storie van die eerste Afrikaanse fees is beskikbaar by die feeskantoor by 044 203 8600 of info@kknk.co.za. Die boek kos nou net R100 (aflewering via die […]

  • Oktober 8, 2014

    Moeder Moed en haar kinders

    Maak solank ’n nota om in 2015 Moeder Moed en haar kinders by die Absa KKNK te sien. Nadat die stuk vroeër vanjaar op die nippertjie gekanselleer moes word, het dit intussen ’n eerste speelvak in Bloemfontein by SUKOVS gehad en kan besoekers aan die Absa KKNK uitsien na ’n fenomenale verwerking van ’n klassieke […]

0
5
http://kknk.co.za/wp-content/themes/kknk